Original Articles

DIE ONTWERP VAN TAALGEBRUIKSKUNDEKURSUSSE: ENKELE RIGLYNE

DOI: 10.1080/10118063.2000.9724580
Author(s): TheodoreR. Rodrigues, Suid-Afrika,
Keywords: ,

Abstract

Uit ervarings van taalkundedosente by untversiteite en gesprekke by werkswinkels rondom taalbeheersing is bevind dat studente wat af-studeer nie effektiewe taalgebruik aan die dag kan lê nie. Dit hou onder meer in dat hierdie studente nie oor die skryftaalvaardighede beskik om hul betrokke vakkennis aan ander effektiefoor te dra nie.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics