Original Articles

KWANTITATIEF EN/OF KWALITATIEF: DIE BEGRONDING VAN TAALADVIES?

DOI: 10.1080/10118063.2000.9724579
Author(s): Wanda MüllerSAGUS, Dept. Afrikaans en Nederlands, Suid-Afrika,
Keywords: ,

Abstract

Die gebrekkige tradisie van kwantitatiewe navorsing in 'n gebruikskundige omgewing lei dikwels daartoe dat algemene advies oor die gebruik van taalverskynsels, soos dié van die passiefkonstruksie byvoorbeeld, aan gebruikers gegee word.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics