Original Articles
Investigating Black South African English In The New Millennium: on the Potential and Problems of Language Attitude Research
DOI:
10.1080/10118063.2000.9724568
Author(s):
Ute SmitDepartment of English, Austria,
Abstract
Na dekades van (sosio)linguistiese marginalisering het Swart Suid-Afrikaanse Engels (SSAE) uiteindelik die nodige aandag begin kry. Tersaaklike navorsing het begin om die tot dusver lee gapings te vul, maar daar moet nog meer gebeur. In die lig van diefeit dat 'n belangrike deel van 'n variëteit se beskrywing bestaan uit hoe dit waargeneem en geëvalueer word in verskillende omgewings, behoort toekomstige navorsing oor SSAE navorsing oor wat taalhoudings genoem kan word, in te sluit. Dit is die doel van hierdie artikel om die teoretiese en metodologiese basis wat nodig vir is sosio- en etnolinguistiese studies van SSAE te voorsien. Dit word gedoen deur diefaktore wat taalhoudingsnavorsing voor te hou en te bespreek hoe hulle in ag geneem behoort te word in individuele studies.
Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics