Original Articles
Audio-Psycho-Phonology As An Aid To Improve The Pronunciation Of The English Of Zulu-Speakers: An Evaluation
DOI:
10.1080/10118063.2000.9724567
Abstract
Die impale van Audio-psigo-fonologie (APF) op tweedetaalonderrig (L2), meer in die besonder uitspraak, is in hierdie studie ondersoek. APF is 'n proses waardeur die gehoor gestimuleer word by wyse van 'n apparaat genoem die Elektroniese Oor. Hierdie metode van uitspraakonderrig is vergelyk met 'n tradisionele uitspraakonderrigmetode, en wel met verwysing na die vokaalpersepsie van Zulusprekende persone wat Engels as besigheidstaal in hulle professionele hoedangheid gebruik. Die groep is gekies weens die belong van goed verstaanbare Engelse uitspraak in hulle werksomstandighede. Die resultate toon aan dat APF nie 'n beduidende invloed gehad het op die uitspraak van die deelnemers nie. 'n Post hoc-opname onder lede van die besigheidsgemeenskap het egter interessante resultate met betrekking tot die verhouding tussen uitspraak en taalhoudinge geopenbaar.
Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics