Original Articles

Parameter Resetting In Metrical Phonology: The Case of Setswana and English

DOI: 10.1080/10118063.2000.9724565
Author(s): Brigit van der PasResearch Institute of Language and Speech, The Netherlands, Daan WissingResearch Focus Area: Languages and Literature in the SA Context, South Africa, Wim ZonneveldResearch Institute of Language and Speech, The Netherlands,
Keywords: ,

Abstract

Hierdie artikel behandel die verwerwing van klemtoonsisteme in tweede tale. Om bespreek data van Swart Suid-Apikaanse Engels, wat verky is in 'n eksperiment waaraan 50 moedertaalsprekers van Setswana deelgeneem het. Die Principle and Parameter-teorie word as raamwerk gebruik, meer in die besonder die Metriese Fonologie, wat die terrein van die klemsisteme van natuurlike menslike tale bestudeer.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics