Original Articles
The Consonants of Bsae: Current Knowledge and Future Prospects
DOI:
10.1080/10118063.2000.9724564
Author(s):
Bertus van RooyResearch Focus Area: Languages and Literature in the South African Context, South Africa,
Abstract
Die konsonante van Swart Suid-Afrikaanse Engels (SSAE) word in hierdie artikel ondersoek Beskikbare navorsingsbevindinge word opgesom en aangebied naas nuwe data oor Tswana-Engels. Die resultate dui daarop dat SSAE nie bale verskil van ‘Respectable’ Suid-Afrikaanse Engels (RSAE) sover dit die konsonantinventaris betref nie. SSAE word gekenmerk dew die afwesigheid van die dentale frikatief [ð] en die neutralisasie van onderskeidings tussen palatale frikatiewe en affrikate. Konsonantklusters in sillabe-aansette is ook baie soortgelyk in SSAE en RSAE, maar SSAE word gekenmerk deur heelwat vereenvoudiging in kodaklusters, veral deur die skrapping van eksplosiewe. Moontlike rigtings vir verdere navorsing word in die slotafdeling voorgehou.
Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics