Original Articles
The Vowels of Bsae: Current Knowledge and Future Prospects
DOI:
10.1080/10118063.2000.9724563
Author(s):
Bertus van RooyResearch Focus Area: Languages and Literature in the South African Context, South Africa, Gerhard van HuyssteenResearch Focus Area: Languages and Literature in the South African Context, South Africa,
Abstract
Die vokale van Swart Suid-Afrikaanse Engels (SSAE) word in hierdie artikel ondersoek. Bestaande navorsingsbevindings word opgesom en be-spreek naas data van twee nuwe eksperimente. Die bevindinge dui daarop dat SSAE heelwat verskil van ‘Wit’ Suid-Afrikaanse Engels wat sowel monoftonge as diftonge betref Die vernaamste monoftongeienskappe van SSAE is die neutralisasie van die gespanne/ongespanneonderskeid, die afwesigheid van sentrale vokale en van vokaalreduksie in onbeklemtoonde sillabes. Bestaande navorsing bled botsende aansprake oor diftonge. Daar word beweer dat hulle reekse van twee vokale of monoftonge word. Nuwe bevindinge wat hier gerapporteer word, dui op 'n bale sterker voorkeur vir monoftongisering as vir diftonge met twee duidelik verskillende akoestiese teikens. Enkele rigtingaanduidings vir toekomstige navorsing word in die slotafdeling voorgehou.
Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics