Original Articles

Meaning and translation in lexicography

DOI: 10.1080/10118063.1989.9724440
Author(s): J.P. LouwDepartment of Greek, Republic of South Africa,
Keywords: ,

Abstract

Die algemene gebruik om betekenis deur middel van sinonieme aan te gee, bring mee dat woordeboeke eintlik 'n lys van vertaalekwivalente eerder as leksikale betekenisse aanbied. Betekenis is nie ‘'n ander woord’ nie maar 'n stel van semantiese kenmerke waaruit 'n leksikale definisie van betekenis opgestel moet word. As sodanig sal dit ingrypend verskil van gangbare definisies wat meestal slegs beskrywings van kontekstuele gebruike is. Min aandag word in die huidige leksikografiese praktyk gegee aan die verskil tussen betekenis en vertaling.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics