Original Articles

Attributiewe adjektiewe in Afrikaans

DOI: 10.1080/10118063.1989.9724439
Author(s): R.M. KlopperDepartement Afrikaans, Republiek van Suid-Afrika,
Keywords: ,

Abstract

In Afrikaans word adjektiefgroepe as attributiewe voor- en nabepalings in naamwoordgroepe gebruik. Die patrone waarvolgens adjektiewe deur attributiewe suffikse gemarkeer word, word ontleed. Verwante voor- en nabepalende adjektiefdraende sintagmas word kortliks beskryf.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics