Original Articles

Some aspects of agreement with reference to Zulu

DOI: 10.1080/10118063.1989.9723802
Author(s): L.C. PosthumusDepartment of African Languages, Republic of South Africa,
Keywords: ,

Abstract

Die toepassing van klassifikasie-kriteria op Zulunaamwoorde soos utamatisi en ugwayi, wat tradisioneel as Klas 1a beskou word, lei tot 'n herindeling van hierdie naamwoorde in Klas 3a. Dit is verder nodig om 'n Klas 9a te onderskei aangesien sekere naamwoorde in Klas 9 soos ifonethiksi en ibhasi nie 'n nasaal, wat kenmerkend van hierdie naamwoordklas is, bevat nie. Voorts word daarop gewys dat drie verskillende dele van die naamwoordprefiks dien as basis vir die afleiding van die onderskeie kongruensiemorfeme. Laastens word aangevoer dat die demonstratiewe voornaamwoord en kwalifikatiewe/relatiewe partikel van die voile prefiks afgelei is en nie van die ware prefiks nie.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics