Original Articles

Plasing in Afrikaanse afhanklike sinne

DOI: 10.1080/10118063.1989.9723786
Author(s): A.E. FeinauerDepartement Afrikaans en Nederlands, Republiek van Suid-Afrika,
Keywords: ,

Abstract

In hierdie artikel word die VX-plasing in Afrikaanse afhanklike sinne bespreek, naamlik: Ek dink [dat die werk is vir ons baie leersaam]. Redes word aangevoer waarom hierdie onafhanklike plasing die frekwentste na die onderskikkende voegwoord dat voorkom. ′n Moderne spreektaalkorpus sowel as historiese data (agtiende-eeuse Afrikaans-Hollands en negentiende-eeuse Afrikaans) word betrek in ′n statistiese ondersoek na die frekwensie van, die toename al dan nie van, en die bepalende faktore vir VX-plasing in afhanklike sinne.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics