Original Articles

Botsing tussen leksikografiese beginsel en leksikografiese praktyk; enkele gedagtes oor die terminologiebeleid van die WAT

DOI: 10.1080/10118063.1989.9723784
Author(s): P.H. SwanepoelDepartement Afrikaans, Republiek van Suid-Afrika,
Keywords: ,

Abstract

Die opname en verklaring van terme is een aspek van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) wat aan besonder negatiewe kritiek onderwerp is. In hierdie artikel word enkele van die faktore bespreek wat tans in die weg staan van die daarstelling van ′n gemotiveerde terminologiebeleid.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics