Original Articles

AFRIKAANS AS BEPERKTE LEK IN ARGENTINIë

DOI: 10.1080/10118063.1987.9724284
Author(s): R. Venter, ,
Keywords: ,

Abstract

Die lek Afrikaans in Argentinië, vervolgens ArgA, is die produk van bepaalde historiese omstandighede waarin die sprekers van ArgA voor 'n taalkeuse staan omdat ArgA as té beperk beskryf word deur sprekers wat moedertaalsprekers van ArgA was.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics