Original Articles

Die ontplooiing van die veekundepotensiaal van die droe gras‐ bosgemeenskappe in die oos‐kaap


Abstract

Die droë gras‐ bosgemeenskappe van die Oos‐Kaap is omvangryke voerbronne en die ontpiooiing van die veekunde potensiaal word bespreek. Twee duidelik onderskeidende voerbronne is aanwesig wat die inskakeling van struik‐ sowel as grasbenutters in ‘n veeproduksiestelsel vereis. Riglyne vir die meervoudige benutting van die beskikbare plantegroei word neergelê.

Get new issue alerts for Proceedings of the Annual Congresses of the Grassland Society of Southern Africa