Original Articles

Die invloed van verskillende veedigthede teen dieselfde veebeladings op die produksie van jong groeiende ossies op oshonagrasveld

DOI: 10.1080/00725560.1980.9648898
Author(s): J.V.G. JoubertLandboufakulteit, , F.G.J. van der WesthuizenDept. van Landbou‐tegniese Dienste, ,
Keywords: ,

Abstract

‘n Weidingsproef is uitgevoer in Oshonagrasveld in Ovambo om vas te stel wat die invloed van verskillende veedigt‐hede teen konstante veebeladings op die produksie van jong ossies is.

Get new issue alerts for Proceedings of the Annual Congresses of the Grassland Society of Southern Africa