Original Articles

GEPASTE TOON AS STYLBEGINSEL: DIE IMPLIKASIES VAN BUITETALIGE KONVENSIES VIR POLEMIESE BRIEWE

DOI: 10.1080/10118063.2000.9724575
Author(s): P.A. du ToitDepartement Afrikaans en Nederlands, Suid-Afrika,
Keywords: ,

Abstract

In die stilistiek is 'n gepaste toon een van die belangrikste beginsels: as die toon van 'n teks nie gepas is nie, sal die kommunikasie tussen die skrywer en die leser nie slaag nie, al sou die teks ook voldoen aan ander beginsels soos duidelikheid en bondigheid. Die kriterium van gepastheid is meer verwikkeld as die ander stylbeginsels deurdat dit bepaal word deur buitetalige konvensies. Die buitetaligheid word herken aan vrae soos: gepas vir wie, waarvoor en waarom? Die vraag “gepas vir wie?” het belangrike implikasies ten opsigte van kultuurverskille.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics