Original Articles
An Assessment of High School Pupils' Attitudes Towards the Pronunciation of Black South African English
DOI:
10.1080/10118063.2000.9724571
Author(s):
Bertus van RooyResearch Focus Area: Languages and Literature in the South African Context, South Africa, Sanet van Rooyen, South Africa, Herman van WykResearch Focus Area: Languages and Literature in the South African Context, South Africa,
Abstract
Die houdings van Sotho, Engelse en Afrikaanse hoërskoolleerlinge teenoor verskillende variëteite van Swart Suid-Afrikaanse Engels (SSAE) word in hierdie artikel ondersoek. In die lig van die veranderende status van sprekers van SSAE, ten minste in die oë van swart gebruikers van Engels in Suid-Afrika, word daar verwag dat die status van SSAE sal verhoog. Daar word bevind dat SSAE wel verhoogde aansien in die oë van die Sotho-deelnemers geniet, maar dat die Afrikaanse en Engelse deelnemers steeds meer positief is teenoor Wit Suid-Afrikaanse Engels. Nietemin vertoon al drie groepe deelnemers sensitiwiteit teenoor die verskillende subvariëteite van SSAE, waar die akrolektiese vorm bo die mesolektiese vorm verkies word Almal is egter eensgesind in hulle negatiewe houding teenoor basilektiese SSAE.
Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics