Original Articles

Skoon afhanklike sinne in Afrikaanse spreektaal

DOI: 10.1080/10118063.1990.9723828
Author(s): A.E. FeinauerDepartement Afrikaans en Nederlands, Republiek van Suid-Afrika,
Keywords: ,

Abstract

Die gebruik van bysinne sonder onderskikkers in gesproke Afrikaans word ondersoek. Die spilwerkwoord word in hierdie tipe bysin volgens die VX-beginsels geplaas, wat vir hoofsinne geld. Ek dink[die vrae is vir ons baie leersaam]. Daar word spesifiek aandag gegee aan die rol van die semantiek as bepalende faktor vir die wegla-ting van die onderskikker. Die onderskikker wat die meeste weggelaat word, is dat. Die rede hiervoor word ook ondersoek. Laastens word aandag gegee aan die kwessie of Engels die enigste taal is wat tot hierdie tipe bysin in Afrikaans aanleiding gegee het.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics