Original Articles

Problems of equivalence and adequacy in a trilingual context

DOI: 10.1080/10118063.1990.9723813
Author(s): P.T. MtuzeDepartment of African Languages, Republic of South Africa,
Keywords: ,

Abstract

Ekwivalensie in hierdie konteks word in die breër sin gebruik en nie in die tegniese sin, soos gebruik deur Catford met betrekking tot tekstuele ekwivalensie nie. Die Fort Hare Xhosa—Engels—Afrikaans Woordeboekprojek moet gedurig daama streef om gelykwaardigheid of ten minste toereikendheid te handhaaf wat die drie betrokke tale betref. Aangesien elke taal sui generis is, is dit nie altyd maklik of moontlik nie. Die probleem word verder vererger deur die menigte antropologiese data wat in die Woordeboek bevat is. Die probleem van gelykwaardigheid as 'n empiriese, nie-strukturele fenomeen word in die artikel benader. Dit werp dus lig op party van die probleme wat teëgekom word in 'n linguistiese of leksikografiese konteks waar die tale totaal verskillende kulturele agtergronde verteenwoordig.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics