Original Articles

Leksikonstrukture en die rekenaar

DOI: 10.1080/10118063.1988.9724434
Author(s): P.H. Swanepoel, ,
Keywords: ,

Abstract

Leksikons van 'n uiteenlopende aard en omvang vorm die grammatiese basis van gerekenariseerde leksikografiese databanke en van rekenaarstelsels vir die (semi-)outomatiese ontleding van tekste. In hierdie artikel word 'n uiteensetting gegee van 'n aantal aspekte van die struktuur en funksies van hierdie rekenaarleksikons en van die verskille tussen die rekenaarleksikon en die tradisionele, gedrukte woordeboek.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics