Original Articles

Verstening by Afrikaanse substantiwiese komposita

DOI: 10.1080/10118063.1988.9724432
Author(s): A.F. Prinsloo, ,
Keywords: ,

Abstract

Verstenings by Afrikaanse substantiwiese komposita word geïdentifiseer deur middel van die toepassing van die maatstawwe van enersyds anafo-riese verwysing en andersyds die omstelbaarheid van die komponente in die frase wat die samestelling onderlê. Die gebruik van stamme in meta-foriese verband is 'n vername oorsaak van verstenings. Die implikasies van die identifisering van verstenings vir die leksikografie word kortliks bespreek.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics