Original Articles

Die stilistiese aanleg en moontlikhede van die nominale vorm: 'n Studie in nuwe testamentiese grieks

DOI: 10.1080/10118063.1988.9723773
Author(s): P.B. Boshoff, ,
Keywords: ,

Abstract

Nominalisering het nog nie as stylfiguur in Nuwe Testa-mentiese Grieks of in enige ander literatuur tot sy reg gekom nie. Nominalisering vind plaas wanneer gebeure in die dieptestruktuur in die opperviaktestruktuur in nominale vorm aangebied word. Die nominale vorm word gekies om bepaalde fokusse te verkry. Die metode wat gebruik is om agter te kom wat die spesifieke bydrae van die nominale vorm is, is om die nominale vorm met sy verbale variant te vergelyk. Vyf stylfunksies van die nominale vorm is vasgestel:

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics