Original Articles

“Two roads diverged ...” – An analysis of the achievement of partings

DOI: 10.1080/10118063.1988.9723772
Keywords: ,

Abstract

Hierdie studie handel oor die gebruik van verbale en nie-verbale handelinge in die afsluiting van 'n gesprek. Probleme wat deur gesprekvoerders ondervind word in hul gesamentlike poging om gespreksafsluiting te bereik, word geilllustreer in die analise van 'n stel gespreksepisodes. In ander studies oor gespreksafsluiting word veral die suiwer verbale wyses van gespreksafsluiting beklemtoon. Dit word in hierdie artikel krities bespreek en daar word aangetoon dat nie-verbale handelinge 'n ewe belangrike rol kan speel, of selfs verbale beurte kan vervang in die afsluiting van 'n gesprek.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics