Original Articles

Die optrede van die werkwoord in imperatiefsinne

DOI: 10.1080/10118063.1988.9723763
Author(s): C., J.J. Terblanche, ,
Keywords: ,

Abstract

Die pragmatiese direktiewe funksie van imperatiefsinne word hier ingespan om die sintaktiese, semantiese en pragmatiese inperkings te verklaar wat 'n rol speel in die optrede van die werkwoord in imperatiefsinne. Op grond van hierdie inperkings word die tipes werkwoorde gelsoleer wat nie as potensiële werkwoorde van imperatiefsinne beskou kan word nie.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics