Original Articles

ENKELE UITSONDERLIKE AFRIKAANSE SUFFIKSE

DOI: 10.1080/10118063.1987.9724263
Author(s): A.F. Prinsloo, ,
Keywords: ,

Abstract

In hierdie opstel word vier uitsonderlike, moontlik unieke, Afrikaanse suffikse bespreek, nl. -iger, -ery, -s(e) en -iging. Hulle voorkoms word ondersoek aan die hand van die Retrograde Woordeboek van Afrikaans en die WAT se kaartversameling as die vernaamste bronne vir gegewens.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics