Original Articles
A gilmpse of the future
DOI:
10.1080/10118063.1987.9724247
Abstract
Dit is noodsaaklik om die aard van die inhoud van linguistiekkursusse te heroorweeg om die krisis in linguistiek te probeer oplos. In die beplanning van kursusinhoude, moet ons nie slegs die huidige idees oor die aard van wetenskap en opvoeding in ag neem nie. maar ook die behoeftes van die gemeenskap. Can te voldoen aan die vereistes wat die gemeenskap stel aan opvoeding, nie slegs vandag nie, maar more ook, moet ons die rigting waarin die gemeenskap tans beweeg, verstaan en ons kursusse daarvolgens aanpas. Ons moet dus relevant wees vir die sogenaamde informasie-samelewing wat aan die orde van die dag is. In hierdie referaat bespreek ek kortliks die aard van die informasie-samelewing en wys op sommige van die vereistes wat dit stel aan opvoeding en! gevolglik, aan die rol wat linguistiek in so 'n samelewing speel.
Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics