Original Articles

[uar daftcna an muancftcna an afrikaans]

DOI: 10.1080/10118063.1987.9724245
Author(s): RM Klopper, ,
Keywords: ,

Abstract

In hierdie artikel word verslag gelewer van tentatiewe gevolgtrekkings wat gemaak is oor die Afrikaanse vokaalsisteem n.a.v. van 'n rekenaargerugsteunde akoesties-perseptiewe ontleding wat gemaak is van die vokaalsisteme van twee sprekers wat n.a.v. huidige kriteria as sprekers van Standaard-Afrikaans getipeer sou kon word.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics