Original Articles

OOR GESPREKSTRATEGIEë IN AFRIKAANS

DOI: 10.1080/10118063.1986.9724223
Author(s): L.N. SWANEPOEL,
Keywords: ,

Abstract

Binne die taalhandelingsteorie word daar hoofsaaklik aan taalhandelinge as afsonderlike en afgeronde entiteite gewerk. Kyk mens egter wyer as die verskillende taalhandelinge, besef jy dat mense binne gesprekke bepaalde handelinge uitvoer met die oog op die bereiking van sekere resultate. Verskillende sulke (taa1)handelinge kan aangewend word vir die bereiking van 'n resultaat. Die wyse waarop hierdie handelinge aangewend word met 'n bepaalde resultaat vir die spreker voor oë, kan beskou word as 'n gesprekstrategie.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics