Original Articles

Die invloed van snoei op koolsuurg asabsorpsie en koolhidraatinhoud van ehrharta calysina en osteospermumsinuatum


Abstract

Verwydering van 80% van die bogrondse massa (op ‘n varsmassa basis) van Ehrharta calycina (gras) en Osteospermum sinuatum (bossie) in onderskeidelik die vlagblaar en blomknopstadium het ‘n skerp daling in die totale netto CO2 absorpsie van die plante tot vegolg gehad. Namate nuwe fotosintetiserende materiaal geproduseer is, het die totale CO2 absorpsie van die gesnoeide plante toegeneem om uiteindelik die van die kontroleplante te oortref.

Get new issue alerts for Proceedings of the Annual Congresses of the Grassland Society of Southern Africa