Original Articles

Die Potensiaal van drie sub‐tropiese grasse in die oos‐londen kusbebied


Abstract

Die groei en produksie van stergras, kikoejoe en coast cross II in die kusgebied noordoos van Oos‐Londen, asook die invloed van stikstoftoediending op die produksie van genoemde grasse word bespreek. Die resultate toon dat daar ‘n interaksie bestaan tussen reënval en die opbrengs van die drie grasse. Die opbrengs van kikoejoe is betekenisvol laer as die van stergras en coastcross II terwyl geen verskil tussen laasgenoemde twee grasse is nie. Stikstoftoediening het ‘n hoogs betekenisvolle invloed op die opbrengs van die drie genoemde grasse. Die kwaliteit van die grasse is voldoende om ‘n hoe peil van diereproduksie te handhaaf.

Get new issue alerts for Proceedings of the Annual Congresses of the Grassland Society of Southern Africa