Original Articles

Die doeltreffende benutting van die valleibosveld


Abstract

Die ontwikkeling van die ariede Valleibosveld tot sy voile potensiaal word bespreek. Boerbokke en Dorpers selekteer binne hierdie veldtipe materiaal watr verskillend in kwaliteit is. Dorpers selekteer hoofsaaklik grasse teenoor Boerbokke wat hoofsaaklik struike benut. Resultate dui daarop dat meer struikbenutters per eenheidsoppervlakte aangehou kan word as Dorpers en dat die produktiwiteit van die struikkomponent maklik oorskat word. Dit blyk verder dat die veelading by maksimum produksie per dier nader aan die biologiese optimum is as die veelading by maksimum produksie per hektaar. Deur die meervoudige benutting van die Valleibosveld kan produksie per eenheidsoppervlakte betekenisvol verhoog word.

Get new issue alerts for Proceedings of the Annual Congresses of the Grassland Society of Southern Africa