Original Articles

Die invloed van ontblaring op portulacaria afra


Abstract

Ontblaring is noodsaaklik indien die produksievermoë van Portulacaria afra verhoog wil word. Resultate toon dat ontblaringintensiteite waarskynlik nie laer as 25% en nie hoër as 50% moet wees nie. Seisoen van ontblaring is uiters belangrik by die handhawing van ‘n hoë produksie by genoemde spesie. Resultate toon dat blaarproduksie en die tempo waarteen dit geproduseer word, asook lootvermeerdering asook tempo, by P. afra geweldig laag en stadig is.

Get new issue alerts for Proceedings of the Annual Congresses of the Grassland Society of Southern Africa