Original Articles

Konjunksiemerkers in Afrikaanse tekste van niemoedertaal-studente: 'n eerste verkenning

DOI: 10.1080/10189203.1999.9724699
Author(s): Barbara Bosch, ,
Keywords: ,

Abstract

Navorsing oor die verhouding tussen teksonderdele skenk onder andere aandag aan betekenisdraende konjunksiemerkers wat tussen die teksonderdele optree (Renkema 1993:70). In hierdie artikel word daar, binne die teoretiese raamwerk van die tekslinguistiek, na die geskrewe Afrikaans van nie-Afrikaanssprekende studente gekyk in 'n poging om insig te verkry in hierdie studente se gebruik van konjunksiemerkers. Daar word 'n oorsig gegee van die gebruik van newe- en onderskikkende konjunksiemerkers en die studente se gebruik van die neweskikker en word in detail bespreek. Ten slotte word die pedagogiese waarde van die bevindings en die moontlike toepassing daarvan in die taalklaskamer belig.

Get new issue alerts for Southern African Journal of Applied Language Studies