Original Articles

Sound in poetry: The role of phonetics in the study ~ of poetic language as exemplified in the study of a sonnet by Gerard Manley Hopkins

DOI: 10.1080/10118063.1988.9724430
Author(s): Ina Bierman, ,
Keywords: ,

Abstract

Uit 'n studie van die sonnette van Gerard Manley Hopkins blyk dit dat die gebruik van klank, veral klankherhalingspatrone, 'n belangrike vooropstel-lingtegniek is. In hierdie referaat word die wenslikheid van 'n foneties/fono-logiese transkripsie (vir die studie van klank in die poësie van Hopkins en poësie in die algemeen) oorweeg, klankpatrone in As kingfishers catch fire, dragonflies draw flame noukeurig beskryf en die kommunikatiewe funksie van sekere klankpatrone aangetoon.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics