Original Articles

DIE GEBRUIK VAN ETIKETTE AS LEKSIKOGRAFIESE HULPMIDDEL

DOI: 10.1080/10118063.1988.9723775
Author(s): R.H. Gouws, ,
Keywords: ,

Abstract

Etikette moet gebruik word om verskillende inligtingstipes in n woordeboek-artikel te merk. Hierdie artikel handel oor die gebruik van etikette as leksikografiese hulpmiddel en bespreek die verskillende etikettipes met n aanduiding van die aard en omvang van hulle leksikografiese funksie. Daar word veral gekyk na die taalkundige waarde van woordeboeketikette.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics