Original Articles

An investigation into the use of expletives by males and females in Grahamstown

DOI: 10.1080/10118063.1988.9723759
Author(s): V. de Klerk,
Keywords: ,

Abstract

Dat daar verskille mag voorkom in die spraakgewoontes van mans en vrouens is nie 'n nuwe begrip nie. Taal stereotipering bly voortduur in ons kultuur, selfs sonder voldoende bewys van die geldigheid daarvan. Slang en taboe-uitdrukkings word al lank as behorende tot die manlike terrein beskou. Vrouens wat suke uitdrukkings besig, word as voorbarig, onwaardig, onwelvoeglik en onopgevoed beskou.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics