Original Articles

KLEMTOON EN TWEESILLABIGE AFRIKAANSE SIMPLEKSE: EKSPERIMENT

DOI: 10.1080/10118063.1987.9724274
Author(s): D. Wissing, ,
Keywords: ,

Abstract

Daar word deurentyd baie aandag aan die kwessie van klemtoon in die Afrikaanse taalkundeliteratuur gegee. Die bydraes kan as pre-generatief (hoofsaaklik taksonomies), klassiek-generatief, en natuurlik-generatief ingedeel word. De Stadler (1981) en Combrink en De Stadler (1987) (hierna genoem C&S) het 'n belangrike bydrae in laasgenoemde gemaak, veral deur klemtoon op grond van 'n sillabesterktehiërargie af te lei.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics