Original Articles

'n NUWE METODE IN DIE FONOLOGIE

DOI: 10.1080/10118063.1987.9724251
Author(s): D.P. Wissing,
Keywords: ,

Abstract

Gangbare fonologiese metodes skiet in belangrike opsigte te kort. Van die vernaamste redes hiervoor is die onvolledigheid en toevallige aard van die data wat met behulp van hierdie metodes versamel kan word. Die teoretiese afleidings wat daaruit gemaak kan word, word gevolglik ernstig beperk. 'n Metode wat hierdie beperking kan ondervang word in hierdie bydrae voorgestel.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics