Original Articles

UIT DIE GESKIEDENIS VAN DIE AFRIKAANSE BETREKLIKE KONSTRUKSIE

DOI: 10.1080/10118063.1987.9723756
Author(s):
Keywords: ,

Abstract

In hierdie artikel gaan dit om sowel substantiewe as metodologiese problematiek. Die substantiewe probleem is die beskrywing van die struktuur van die betreklike konstruksie in Afrikaans-Hollands binne die perspektief van ouer Nederlands en Germaans met verwysing na die bydrae van taalkontak (versteuring en beïnvloeding), en dit berus op metodologiese oorweging van die aard van die skryftaal waarin die Afrikaans-Hollands tekste gestel is.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics