Original Articles

Pragmaties beheerde anafore ?1

DOI: 10.1080/10118063.1985.9724197
Author(s): W., A.M. CARSTENS, ,
Keywords: ,

Abstract

In hierdie artikel word kortliks gewys op die verwysingsfunksie wat bepaalde voornaamwoorde kan hê. Die uitgangspunt is dat die konteks (verbaal of pragmaties) die kardinale rol speel in die werklike gebruik van 'n betrokke bepaalde voornaamwoord: deikties of anafories. Daar word verder aangevoer dat pragmatiese faktore nie kan veroorsaak dat 'n bepaalde voornaamwoord tog anafories in die pragmatiese konteks geīnterpreteer kan word nie, en daarorn kan anafore nie sogenaamd “pragmaties beheer” word soos deur onder andere Yule (1979, 1981) en Brown en Yule (1983) aangevoer word nie.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics