Original Articles

AANTEKENINGE OOR DIE—GEBONDE EIENAME

DOI: 10.1080/10118063.1984.9724179
Author(s): H.P. GREBE, ,
Keywords: ,

Abstract

'n Bepaalde groep eiename in Afrikaans gedra hulle asof hulle gewone soortname is in dié sin dat hulle deur die bepaalde lidwoord die gemarkeer word waar eiename gewoonlik nie sodanige markering vertoon nie. In hierdie artikel ward daar nader ingegaan op die verskille tussen hierdie die-gebonde eiename en eiename sonder die. Moontlike verduidelikings vir die voorkams van die word aan die hand gedoen en daar word aangetoon dat die-gebonde eiename 'n volkame reëlmatige subsisteem eiemme in Afrikaans uitmaak.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics