Original Articles

Structures of knowledge and belief: The attributes of origin in chomsky and the attributes of origin in chomsky and foucault

DOI: 10.1080/10118063.1984.9724171
Author(s): J. VISAGIE, ,
Keywords: ,

Abstract

In hierdie bydrae word twee uiteenlopende visies op die struktuur van menslike kennis-sisteme vergelyk. Ooreenkomste en verskille word uitgelig by wyse van 'n vergelyking van die teoreties-konfess sionele modelle waarop hierdie filosofieë sélf gebaseer is. 'n Poging word aangewend om aspekte (veral die attributiewe komponent) van 'n universeel-kondisionerende raamwerk wat die konsipiëring van sulke modelle moontlik maak, bloot te lē. Dergelike modelle is van konstitutiewe betekenis vir dié tipe begrondende denke wat ons in 'n argeologiese diskoersanalise wil ondersoek.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics